Songtexte.com Drucklogo

Waar is jy Songtext
von Kurt Darren

Waar is jy Songtext

Ek loop vandag deur die reën
Want jou lag laat my nooit meer alleen
Sê my wanneer gaan die paaie draai
Om jou vir my te bring?
Hoe lank nog voor ons twee saam kan sing?

Waar is jy?
Wie is jy?
Hoor jy my?

Waar is jy?
Wonder jy
Ook oor my?

Is dit jy?
Staan jy dalk
Reg voor my?
Ek soek die liefde
Wat ek net by my droomvrou kan kry


As ek aan jou dink voor ek slaap
Sal jy dan deur my drome kom stap?
Voor ek wakker word sal ek jou vat
En styf teen my vashou
Kom dan saam uit my droom
Ek soek na jou

Waar is jy?
Wie is jy?
Hoor jy my?

Waar is jy?
Wonder jy
Ook oor my?

Is dit jy?
Staan jy dalk
Reg voor my?
Ek soek die liefde
Wat ek net by my droomvrou kan kry

Jy kan sterretjies laat omskyn
Ek sal jou soek tot die maan verdwyn
Want ons liefde
Gaan vir ewig en altyd bly leef

Waar is jy?
Wie is jy?
Hoor jy my?


Waar is jy?
Wonder jy
Ook oor my?

Is dit jy?
Staan jy dalk
Reg voor my?

Ek soek die liefde
Wat ek net by my droomvrou kan kry
Ek soek die liefde
Wat ek net by my droomvrou kan kry

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welche Band singt das Lied „Das Beste“?

Fans

»Waar is jy« gefällt bisher niemandem.