Songtexte.com Drucklogo

Dis 'n Land Songtext
von Snotkop

Dis 'n Land Songtext

Gee my ′n oomblik asseblief, laat ek vertel.
Van 'n land waarin ek woon en drome droom, wel!
Gee my ′n oomblik en onthou van al daai dae.
Was net 'n laitie in die Vrystaat op die plaas, ja!
Onthou daai dae van waterlemoen en potjiekos.
Brandewyn en Coke om die probleme op te los.
En tannie Carika op die radio wat sing.
En ons skree hard vir die Bokke om die beker terug te bring, ja!
Hierdie land, wat my geluk bring.

Dis 'n land van kleure en klank.
Dis ′n land van oorvloed en dank. Dis ′n land wat almal na strewe.
Dis 'n land sonder horison en,
Dis ′n land wat weet hy kan. Ook n blyplek neerle vir my.


Gee my 'n oomblik asseblief, laat ek vertel.
Van ′n land waarin ek woon, al die drome wat ek droom, ja!
Gee my 'n kans om te verduidelik hoe dit
Voel om met trots te sê ek is Afrikaans en dit
Te kan bedoel.
Om ′n Bunnychow te eet en die dibajive te doen,
Die Huisgenoot, Stellenbosch en Mannetjie Roux.
Dis die Capeflats, die kaptein Loftes toe.
Maak die venter wawyd oop as jy Namakwaland
Toer, en voel die wind as my land jou roep.

Dis 'n land van kleure en klank.
Dis 'n land van oorvloed en dank. Dis ′n land waar almal na strewe.
Dis ′n land sonder horison en,
Dis 'n land wat weet hy kan. Ook n blyplek neerle vir my.

Gee my ′n oomblik asseblief laat ek wys.
Hoekom noem ek hierdie crazy land nogsteeds my huis.
Dis die land van goeie hoop en Tassenberg.
Die komma in jou bloed, die kombers oor Tafelberg.
Altyd gedroom om te kan wees soos David Kramer.
En elke liewe Sondag was dit tyd vir die Onse Vader.
Seën asseblief hierdie land waarin ons woon en
Al die ander mens wat soos ek van vrede droom.
Dis die liefde volop soos die sterre in die Klein Karoo.

Dis 'n land van kleure en klank.
Dis ′n land van oorvloed en dank. Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis ′n land sonder horison en,
Dis 'n land wat weet hy kan. Op 'n bly plek leer jy vir my.


Dis ′n land van kleure en klank.
Dis ′n land van oorvloed en dank. Dis 'n land wat almal na strewe.
Dis ′n land sonder horison en,
Dis 'n land wat weet hy kan ook ′n blyplek neerle vir my.

Ok n blyplek neerle vir my.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Snotkop

Quiz
Wer singt über den „Highway to Hell“?

Fans

»Dis 'n Land« gefällt bisher niemandem.