Getoor Songtext
von Fredi Nest
Getoor Songtext
: It jy ′n bjeuse met 'n hoed en ′n kat gekry?
Ek sê nie, jy's 'n heks nie maar jy vermy
Hoe kon ek my hart somers so verloor?
Nou werd jy ook kom sê ek, jy het my getouer
Jy het my getouer
Ek het my hart verloor en nou is ek getouer
Jy sit goed toe saam jou naels dit lyk baie mooi
Sit maskara aan jou oë en verf jou lippies rooi
Jou mini-rokkies dra, die het my byna dood
Dit maak elke keer dat ek ′n goed vasloop
It jy ′n bjeuse met 'n hoed en ′n kat gekry?
Ek sê nie, jy's ′n heks nie maar jy vermy

Jou boetie wil my slaan, hy sê hy't lust vir my
Hy sê: "Ek′s hospitaal toe as hy my net kan kry"
Jou mamma dink ek's so lyk, maar jou pa is taai
En ek val uit mekaar as jy jou jippies swaaai
It jy 'n bjeuse met ′n hoed en ′n kat gekry?

Lipstick en maskara en blink goed in jou hare
Diamanties in jou nalkie en 'n vlinder op jou bors
Een man is nie ′n klip nie al woon hy teen 'n berg
En ek val uit mekaar as jy my met jou lippies terg
It jy ′n bjeuse met 'n hoed en 'n kat gekry?
Ek sê nie, jy′s ′n heks nie maar jy vermy

It jy 'n bjeuse met ′n hoed en 'n kat gekry?
Ek sê nie, jy′s 'n heks nie maar jy vermy

Writer(s): Freddy Nest Lyrics powered by www.musixmatch.com