Songtexte.com Drucklogo

Vuur Hier Binne My Songtext
von Fredi Nest

Vuur Hier Binne My Songtext

Daar′s 'n vuur hier binne my en dit brand ja dit brand
Met ′n krag wat my bewonder oor die grootheid van U mag
Dit laat my weg draai van die wereld
Dit laat my nederig voor U dal
Daar's 'n vuur hier binne my en dit brand ja dit brand


Ja dit brand om oor te gee aan die roep stem Groote Heer
Dit is nou my keuse die koningkryk O my Heer
Ja ek vra net vir die lyding uit genade God O my Heer
Ek leef net vir die Vader aan my koning al die eer

En die uitroep van U naam
En die wonders keer op keer
Laat my wandel in die vrede, Grootte Heer

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fredi Nest

Fans

»Vuur Hier Binne My« gefällt bisher niemandem.