Songtexte.com Drucklogo

Boesmanland Songtext
von Worsie Visser

Boesmanland Songtext

O, Boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand
Maar Boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand
O, bokkie vat jou sloop
O, ja bokkie vat jou sloop
Ja, bokkie vat jou sloop
Dat ons Bitterfontein toe loop
Met my vaal ou hout kitaar
O, my vaal ou hout kitaar
Ek speel dat dit bars, maar ek breek mos nie ′n snaar
Maar Boesmanland vat my hand
En lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand
Maar Boesmanland vat my hand


En lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand
O, die Maskamberg se kruin
O, die Maskamberg se kruin
By die Maskamberg se kruin, ja, daar drink ons Brandewyn
Met 'n koekie sunlight seep
O, die koekie sunlight seep
Ja, Gharries se mense dra
Mos ′n wit broek deur die week
Maar Boesmanland vat my hand
En lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand
Maar Boesmanland vat my hand
En lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand
O, die hond het my beskuit
O, die hond het my beskuit
Ja, die hond het my beskuit
Van die tafel af gesmyt
Maar as ek maar net weer kon
O, as ek maar net weer kon
Kaal bo-lyf daar kan lê
In die Boesmanland se son
Maar Boesmanland vat my hand
En lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand
Maar Boesmanland vat my hand
En lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê
Boesmanland vat my hand
Dis nou Kubusland vat my hand
En lei my nou na Gharries se kant
As jy vir my kan sê wat die Kubusse wil hê
Kubusland vat my hand
Ja, die Boesmanland vat my hand
Ja, die Boesmanland vat my hand

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Worsie Visser

Quiz
In welcher Jury sitzt Dieter Bohlen?

Fans

»Boesmanland« gefällt bisher niemandem.