Songtexte.com Drucklogo

Hou My Vas (As Ek Wil Gaan) Songtext
von Fredi Nest

Hou My Vas (As Ek Wil Gaan) Songtext

Jy staan en wag nou
Wag verniet op my
En jy soek ′n antwoord
Waar sal ek dit kry?
As ek dan self nie eens verstaan nie
Waar ek wil en nie wil ga nie
Staan en wag jy
Wag verniet op my
Hou my vas, maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie
Kan jy verstaan?
Hou my vas, maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie
Kan jy verstaan?
As ek wil gaan
As ek wil gaan
Nog 'n keer is eenmaal dalk teveel
En die ander jy is hoe jy my met woorde streel


Jou kom en gaan vir my
Is nou by my hart verby
En nou staan en wag jy
Wag verniet op my
Hou my vas, maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie
Kan jy verstaan?
Hou my vas, maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie
Kan jy verstaan?
As ek wil gaan
As ek wil gaan
As ek wil gaan
Hou my vas, maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie
Kan jy verstaan?
Hou my vas, maar nie te vas nie
Laat my gaan maar nie te ver nie
Wat ons was is nie verby nie
Kan jy verstaan?
As ek wil gaan
As ek wil gaan
Jetzt Songtext hinzufügen

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fredi Nest

Fans

»Hou My Vas (As Ek Wil Gaan)« gefällt bisher niemandem.