Songtexte.com Drucklogo

Doedie (Die Ou Transvaal) Songtext
von Fredi Nest

Doedie (Die Ou Transvaal) Songtext

Daar sit die in die mooiste kap
Wat sê sy?
Daar wag vir my
Eén van die dae gaan ek my ou kar in daardie rigting ry
Ja, ek werk hier in die Ou Transvaal, maar oh, ek verlang na jou
Eén van die dae gaan ek jou weer hier styf teen my hart vashou
Maar mamma, sê sy, jy wag vir my
Ek kom maar nog al haa-aar nog al
En dan los ek die Ou Transvaal vir my lieffie by die sea
Maar mamma, sê sy, jy wag vir my
Ek kom maar nog al haa-aar nog al en dan los ek
Die Ou Transvaal vir my lieffie bij die sea
Maar daar is iets wat my hier hou
Al verlang ek my wrak na jou
Ja, my hart is steeds getrou maar my huis bly die Ou Transvaal
Jaaa, ek verlang naou, maar my huis bly die Ou Transvaal
Ek het ′n boerie in die mooiste kap
Hoofdalk het ek een gehad aan die sm se hit soos reën
Stilleties net weg geraak
Ja, ek werk hier in die Ou Transvaal
Maar oh, ek verlang na jou
Eén van die dae gaan ek jou weer hier styf teen my hart vashou
Maar mamma, sê sy, jy wag vir my
Ek kom maar nog al haa-aar nog al en dan los
Ek die Ou Transvaal vir my lieffie by die sea
Maar mamma, sê sy, jy wag vir my
Ek kom maar nog al haa-aar nog al en dan los ek
Die Ou Transvaal vir my lieffie bij die sea
Maar daar is iets wat my hier hou
Al verlang ek my wrak na jou
Ja, my hart is steeds getrou, maar my huis bly die Ou Transvaal
Maar mamma, sê sy, jy wag vir my
Ek kom maar nog al haa-aar nog al en dan los
Ek die Ou Transvaal vir my lieffie by die sea
Maar daar is iets wat my hier hou
Al verlang ek my wrak na jou
Ja, my hart is steeds getrou, maar my huis bly die Ou Transvaal
Jaaa, ek verlang naou, maar my huis bly die Ou Transvaal
Jaaa, ek verlang naou, maar my huis bly die Ou Transvaal I-i-i-e
Jetzt Songtext hinzufügen

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Fredi Nest

Quiz
Welcher Song ist nicht von Britney Spears?

Fans

»Doedie (Die Ou Transvaal)« gefällt bisher niemandem.