Songtexte.com Drucklogo

Dis 'n Land Songtext
von Van Coke Kartel

Dis 'n Land Songtext

In die land van die blindes is een-oog koning
Koning loop met die losprys weg
En moordenaars groet mekaar met ′n hi-five
Ek wou my krane stadig afdraai
Maar die lotery is klaar gewen
Met 'n skoot deur die kop van ′n magnaat
Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek′s jaloers op jou
Dis ′n land van korrupsie en goddank
Dis 'n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek′s jaloers op jou
Blameer die duiwel
Lippe bewe morsig en die spoeg spat
Oorgehaal maar beheer verloor
En ons vier dit met 'n hi-five
Ek wou my krane rêrig afdraai
Maar die lotery is klaar gewen
Met skote deur die bors van die magnaat
Dis ′n land van kleure en klank


Dis 'n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek′s jaloers op jou
Dis 'n land van korrupsie en goddank
Dis 'n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek′s jaloers op jou
Dis ′n land van kleure en klank
Dis 'n land van kleure en klank
Dis ′n land van kleure en klank
Dis 'n land van kleure en klank
Dis ′n land van liefde vir drank
Dis ons land
Dis ons land
Dis 'n land van kleure en klank
Dis ′n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou
Dis 'n land van korrupsie en goddank
Dis ′n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek′s jaloers op jou
Dis 'n land van kleure en klank
Dis ′n land van liefde vir drank
Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou
Dis ′n land van korrupsie en goddank
Dis 'n land van liefde vir drank
Ek is nie jy nie, jy′s jaloers op my

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Van Coke Kartel

Fans

»Dis 'n Land« gefällt bisher niemandem.