Songtexte.com Drucklogo

Konings Songtext
von Foto na Dans

Konings Songtext

Kom ons vind geloof in mekaar.
Kom ons ontdek en ons bepaal hoe mens liefde ervaar.
Verwyder jou verlede, ons verbeeldings dwaal en deurmekaar.
En ons is konings, konings vir 'n dag.
Vandag word ons afgesonder, verwyder ek en jy 'n fase verandering.
Ons moederstad waar die gode al dekades baklei.
Verwyder jou verlede, ons verbeeldings dwaal en deurmekaar.
En ons is konings.
Vandag.
Vandag is dit ek en jy, sonder skuiling in die winter-uur, wind en sterre.
En die wêreld glimlag.
Vandag vir my en jou.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Foto na Dans

Fans

»Konings« gefällt bisher niemandem.