Songtexte.com Drucklogo

Jonk En Dronk Songtext
von Snotkop

Jonk En Dronk Songtext

Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooooh oh oh
Ja ons is jonk dronk en amper in die tronk
Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooh oh oh
Ja ons is jonk dronk en amper in die tronk
Ja ons is jonk (jonk), en dronk (dronk) en amper in die tronk
So sê my hoe gaan ons verduidelik?
Ja hoe gaan ons verduidelik?
Jonk (jonk), en dronk (dronk) en amper in die tronk
So sê my hoe gaan ons verduidelik?
Ja hoe gaan ons verduidelik?
Jou ma hou aan jou vra vir die hoeveelste keer
Sy sê nou wanneer gaan jy boeke vat en iets begin leer


Maar jy sê, yo, hold up, yolo, you only live once
En as jy sien daar kom nou moeilikheid, ′n boer maak 'n plan (maak ′n plan)
Maak 'n plan
Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooh oh oh
Ja ons is jonk, dronk en amper in die tronk
Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooh oh oh
Ja ons is jonk, dronk en amper in die tronk
Ja ons is jonk en ons is dronk en ons is amper in die tronk
Oooh oh oh amper in die tronk
Ja ons is jonk en ons dronk en ons is amper in die tronk
Oooh oh oh amper in die tronk
Ja ons is jonk (jonk) en dronk (dronk), en amper in die tronk
So sê my hoe gaan ons verduidelik?
Ja hoe gaan ons verduidelik?
Jonk (jonk) en dronk (dronk), en amper in die tronk
So sê my hoe gaan ons verduidelik?
Ja hoe gaan ons verduidelik?
Jou pa sê jy't sy geld gemors op universiteit
Maar hy verstaan nie, jy′t al lankal ge′cum lade' in brannewyn
So ek sê, yo, hold up, yolo, you only live once
En as jy sien daar kom die moeilikheid, ′n boer maak 'n plan (maak ′n plan)
Is daar ooit 'n plan?
Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooh oh oh
Ja ons is jonk, dronk en amper in die tronk
Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooh oh oh
Ja ons is jonk, dronk en amper in die tronk
Ja ons is jonk en ons is dronk en amper in die tronk
Oooh oh oh amper in die tronk
Ja ons is jonk en ons is dronk en ons is amper in die tronk
Oooh oh oh amper in die tronk
Ja ons is jonk dronk en duidelik
Party ons nou feitelik
Tot die son uitkom uiteindelik
Hoe gaan ons verduidelik?
Ooooooh oh oh
Ja ons is jonk, dronk en amper in die tronk

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Snotkop

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»Jonk En Dronk« gefällt bisher niemandem.