Songtexte.com Drucklogo

Lemoene Songtext
von Appel

Lemoene Songtext

Daar′s 'n nuwe boer oppie dorp
Sy dra ha′ Khaki-rokkies kort
Sy ry 'n F250, opgeroeste Ford

Sy ken van trekker ry
En in die kroeg baklei
En ek wens ek kon die geheim
Van ha' boerdery kry

En ons skree: Wys my jou Lemoene!
Of jou Boer-pampoene
Ek wil so graag aan dit voel

Of jou Kaalgat-perskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe

Ons het twee bottels kaf gedraf
Die spioene het nuwe krag
Die honne het beginne blaf
Soos ons in die lang gras lê en wag


Hanne-vier-voet tot by die stoor
Toe Japie hoor hoe haal sy oor
Toe ek weer sien staan sy reg voor my
Met ha′ haelgeweer gerig op my

En ons skree: Wys my jou Lemoene!
Of jou Boer-pampoene
Ek wil so graag aan dit voel

Of jou Kaalgat-perskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe

Okay Sally, jy′t nou vi' ons gevang
Ons is nou op heterdaad betrap
Nou kan ons ma′ nie 'n plan maak
Dat ons tog jou lemoene sien nie?
Iets vir iets
Ons sal jou ons Pere wys, dan wys jy ons jou Lemoene

Wys my jou Lemoene
Of jou Boer-pampoene
Ek wil so graag aan dit voel

Of jou Kaalgat-perskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe


En ons skree: Wys my jou Lemoene
Of jou Boer-pampoene
Ek wil so graag aan dit voel

Of jou Kaalgat-perskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe

Ek sal dit definitief moet proe

Ek sal dit definitief moet proe

Lekker Lemoenetjies en ′n Peretjies

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer will in seinem Song aufgeweckt werden?

Fans

»Lemoene« gefällt bisher niemandem.