Songtexte.com Drucklogo

Bederf Jouself Songtext
von Snotkop

Bederf Jouself Songtext

Jy hoef nie daaroor te dink nie
Voor jy my wil bespring nie
O, nee jy hoef nie te klop nie
Of die lorrie te stop nie
Ek′s die melk, jy's my koffie
Jy hoef nie briefies te skryf nie

As jy die kat wil kom knyp nie
O, nee jy hoef nie te bel nie
Of jou wekker te stel nie
Jy′s die girl in my selfie
Oh-oh-oh ... Oh

Jy gaan dit so geniet
Want jy sien, sien, sien
My soen sal jou laat Jan Pierewiet
So kom bederf jouself


Trek uit en help jouself
En soen my oh-oh-oh ...
Want my lippe is, is net vir jou bedoel
Oh, ja my lippe is, is net vir jou bedoel
Jy hoef my nie eers te vra nie

Voor jy my Jeans laat val nie
O, nee jy hoef nie te smeek nie
Of die deur af te breek nie
Ek's jou reun, jy's my tefie
Jy hoef my glad nie te smeek nie


Voor ons daai kateltjie breek nie
O, nee jy hoef nie te wag nie
Of nie stadig te stap nie
Jy′s my bier, jy′s my Rugby
Oh-oh-oh-oh
Jy gaan dit so geniet
Want jy sien, sien, sien
My soen sal jou laat Jan Pierewiet
So kom bederf jouself
Trek uit en help jouself
En soen my oh-oh-oh-oh
Want my lippe is, is net vir jou bedoel
Oh, ja my lippe is, is net vir jou bedoel
So, vergeet, vergeet, vergeet maar daai WhatsApp
Ek sal jou klere vir jou uittrek
En los, en los, ja los maar die Voicemail
Ek gee jou bubbles in jou Champange ...
So kom bederf jouself
Trek uit en help jouself
En soen my oh-oh-oh-oh
Want my lippe is, is net vir jou bedoel
So kom bederf jouself
Trek uit en help jouself
En soen my oh-oh-oh-oh
Want my lippe is, is net vir jou bedoel
Oh, ja my lippe is, is net vir jou bedoel

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Snotkop

Quiz
„Grenade“ ist von welchem Künstler?

Fans

»Bederf Jouself« gefällt bisher niemandem.