Songtexte.com Drucklogo

Speel Jy My, Speel Ek Jou? Songtext
von Nicholis Louw

Speel Jy My, Speel Ek Jou? Songtext

Speel jy my speel ek jou
Los my hand vat dit nou
Kom ons speel met die reëls
Kom ons breek een nou
Die geheim is die game
Vir hoe lank kan jy dit hou


Jy sit my aan
Wys my met jou oë waar ek moet gaan
Jy doen dit weer
Jy wys my als wat ek moet leer

Probeer weer
Gee jy op of gaan jy my nog iets leer
Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry

Soek jy vir my
Soek jy my of wil jy my net verlei
Jy maak my mal
As jy so voel en in my arms val


Kom oor die lyn
Waar ek stop of gaan jy net verdwyn
Voel jy reg vir my wie gaan wie onderkry

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Nicholis Louw

Quiz
Wer ist auf der Suche nach seinem Vater?

Fans

»Speel Jy My, Speel Ek Jou?« gefällt bisher niemandem.