Songtexte.com Drucklogo

Spring Songtext
von Jo Black

Spring Songtext

Welkom by jou eerste tree
Welkom by die begin
Hierdie is die oomblik waarvoor jy gewag het
Jou toekoms lê oop en bloot
Verlede is net ′n woord
Môre kan wees net waarvoor jy gehoop het
So kom ons vat 'n kans
′N Kans en kyk net wat gebeur
Al wat ons berou is dat
Ons bang was vir probeer

So spring
Duik uit oor die afgrond
Jy sal sien jy het vlerke
Waarvan jy nog nooit geweet het nie
Voel jy die drome wat jou nader nooi
Iets in jou fluister, dis nou of nooit
So spring
Duik uit oor die afgrond
Spring


Amper het ons opgegee
Dalk vat dit net nog een tree
Vandag is die môre waarvoor jy gewag het
So kom ons vat 'n kans
'N Kans en kyk net wat gebeur
Al wat ons ooit berou is dat
Ons bang was vir probeer

So spring
Duik uit oor die afgrond
Jy sal sien jy het vlerke
Waarvan jy nog nooit geweet het nie
Voel jy die drome wat jou nader nooi
It′s in jou fluister, dis nou of nooit
So spring
Duik uit oor die afgrond
Spring

So spring
Duik uit oor die afgrond
Jy sal sien jy het vlerke
Waarvan jy nog nooit geweet het nie
Voel jy die drome wat jou nader nooi
Iets in jou fluister, dis nou of nooit
So spring

Duik uit oor die afgrond
Duik uit oor die afgrond
Spring


So spring
Duik uit oor die afgrond

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Jo Black

Quiz
Welcher Song kommt von Passenger?

Fans

»Spring« gefällt bisher niemandem.