Songtexte.com Drucklogo

Hardekole Songtext
von Ricus Nel

Hardekole Songtext

Dis die reuk in jou kleure, duskant middernag
Dis die manne se stories, oor die dag se jag
Dis die kletter van die hout, wat die vlamme lek
Dis my hart se plek
Vergeet van gister, more is nog ′n dag
Saam sal ons huil, en saam sal ons lag
Bring die bokskitaar, want 'n man moet sing
Ja, ′n man moet sing
Manne dis 'n voorreg, om 'n hardekool te deel
Al die bloed broers bymekaar, waar die vlamme vriendskap seël
Manne dis ′n voorreg, om vanaand hier te wees
Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam
Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah
Hardekole brand
Manne dis ′n voorreg
Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah
Hardekole brand
Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam
Dis die groen Mopani, dis die ou leiklip
Dis al die sterre in die hemel, wat stil daar sit

Luister almal saam, na die vuur wat praat
Na die vuur wat praat
Manne dis 'n voorreg, om ′n hardekool te deel
Al die bloed broers bymekaar, waar die vlamme vriendskap seël
Manne dis 'n voorreg, om vanaand hier te wees
Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam
Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah
Hardekole brand
Manne dis ′n voorreg
Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah
Hardekole brand
Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam
Manne dis 'n voorreg, om ′n hardekool te deel
Al die bloed broers bymekaar, waar die vlamme vriendskap seël
Manne dis 'n voorreg, om vanaand hier te wees
Onder die bosveld maan, brand die hardekole saam
Nah-nah-nah-nah ... Nah-nah-nah-nah
Hardekole brand
Manne dis 'n voorreg

Onder die bosveld maan, daar praat diehardekole saam

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Ähnliche Artists

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»Hardekole« gefällt bisher niemandem.