Krummelpap Songtext
von Fredi Nest
Krummelpap Songtext
′N Krummelpap, jou lekkerding, en jy wat aan my hang
Klap toe nou oor die vloer
Ons het mekaar gevang
A-a-a-aa
A-a-a-aa
Nou is jy net myne, is al wat ek wil hoor

Ek glo ons voor elkaar, die soektog is verby
Sonder woorde sê ons ja
Sit jou arms om my en ons word weggevoer
Saam wil ek glo dat liefde ons sal dra
'N Krummelpap, jou lekkerding, en jy wat aan my hang
Klap toe nou oor die vloer
Ons het mekaar gevang
Sit jou bеkkie in my nekkie
Fluister stoutgoed in my oor
Nou is jy niеt myne is al wat ek wil hoor

Daar is meel op die vloer en ′n vleisie op die vuur
Ons gaan sokkie dat die stof so staan
Sit jou arms om my en ons gly oor die vloer
Vergeet al jou sorge, ons stuur dit na die maan

Zit jou bekkie in my nekkie

Want ek is mal kopie oor jou
My hele hart verloor
Ek kan nie waar die hoor
Wie wat sê?
Mal kopie oor jou
Jy het my kop vertoor
Ek het alles wat ek wil hê
Jy is al wat ek wil hê

Sit jou bekkie in my nekkie

Writer(s): Fredi Nest Lyrics powered by www.musixmatch.com