Songtexte.com Drucklogo

Hy Loop Oop Songtext
von Brendan Peyper

Hy Loop Oop Songtext

Naweek is soos gom dit bind ons aan mekaar
′N Blinde hoender pik 'n korrel iewers raak
Moenie op die draad sit nie ons kry jou daar
Skoene - uitskop - vriende almal bymekaar

Gooi jou tas hie′ op my bakkie
'N Stukkie vleis, 'n kuier pakkie
Go! Lekker is net ′n vinger lank

48 ure vry
Dis uit die hok vir jou en my
GO! Ons rek die naweek lekker lank


Draaaaaai, draai die krane oop
Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop
Beste pelle bymekaar ′k like 'it kwaai
′N lekker saamsing warm braai
Hy loop, Hy loop, Oop owoo
Draaaaaai, draai die krane oop
Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop
Die kitaar en die dromme like 'it kwaai
Weet ons gaan al die koppe draai
Hy loop, hy loop, oop
Owoo

Foto - lekker - tye laat jou tande wys
Ons lag tot trane rol met arms - om - die - lyf
Hoender vang die son en skud sy vere reg
Maar Sondag is hy lui en kruip vir Maandag weg

48 ure vry
Dis uit die hok vir jou en my
GO! Ons rek die naweek lekker lank

Draaaaaai, draai die krane oop
Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop
Beste pelle bymekaar ′k like 'it kwaai
′N lekker saamsing warm braai
Hy loop, Hy loop, oop, owoo
Draaaaaai, draai die krane oop
Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop
Die kitaar en die dromme like 'it kwaai
Weet ons gaan al die koppe draai
Hy loop, hy loop, oop owoo


A S B kom ons sit hom neer
B A K G A T
A S A P kom ons doen dit weer

A S B kom ons sit hom neer
B A K G A T
A S A P kom ons doen dit weer

Draaaaaai, draai die krane oop
Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop
Beste pelle bymekaar 'k like ′it kwaai
′N lekker saamsing warm braai
Hy loop, Hy loop, oop, owoo
Draaaaaai, draai die krane oop
Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop
Die kitaar en die dromme like 'it kwaai
Weet ons gaan al die koppe draai
Hy loop, hy loop, oop owoo
Hy loop, oop

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Brendan Peyper

Quiz
Welcher Song ist nicht von Britney Spears?

Fans

»Hy Loop Oop« gefällt bisher niemandem.