Songtexte.com Drucklogo

Ek Soek Songtext
von Brendan Peyper

Ek Soek Songtext

Ek soek nou al lank genoeg
Vir iemand wat net iets aan my hart kan doen
So ek stuur my lysie uit,
Kom ons sien wat die wereld terug stuur vir my
Ek soek iemand om my uitedaag
Iemand wat ook blindeliks deur die lewe jaag
Ek soek lekker lag en lekker speel
Iemand wat geluk en hartseer met my deel
Ek soek daai vonke
Ek soek lag tot ons val
Gesels reg deur die aand
Soen in die reën en dans onder die maan
Soek altyd nog een soen
Soek iemand wat simple goed saam my doen
Ek soek laf wees, mal wees, baie lag
Ek soek iemand sterk maar iemand sag
Maar wat ek die graagste sou wil kry is iemand wat ook lief is vir my


Almal sé jy vind as jy ophou soek
So wereld ek sit terig, jy kan ma jou ding doen
Solank as sy heel naweek in die bed wil
Bly, pizza eet, pyjamas dra en movies kyk (Yeah)
Ek soek daai vonke
Ek soek lag tot ons val
Gesels reg deur die aand, soen in die reën en dans onder die maan
Soek altyd nog een soen
Soek iemand wat simple goed saam my doen
Ek soek laf wees, mal wees, baie lag
Ek soek iemand sterk maar iemand sag
Maar wat ek die graagste sou wil kry
Is iemand wat ook lief is vir my
Iemand wat wil bly vir die lankpad
Iemand wat die donker kan weg vat
Iemand vir eensame aand...
Ek soek lag tot ons val
Gesels reg deur die aand, soen in die reën en dans onder die maan
Soek altyd nog een soen
Soek iemand wat simple goed saam my doen
Ek soek laf wees, mal wees, baie lag
Ek soek iemand sterk maar iemand sag
Maar wat ek die graagste sou wil kry is iemand...
Ek soek lag tot ons val
Gesels reg deur die aand, soen in die reën en dans onder die maan
Soek altyd nog een soen
Soek iemand wat simple goed saam my doen
Ek soek laf wees, mal wees, baie lag
Ek soek iemand sterk maar iemand sag
Maar wat ek die graagste sou wil kry is iemand wat ook lief is vir my
Iemand wat ook lief is vir my

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Brendan Peyper

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»Ek Soek« gefällt bisher niemandem.