Songtexte.com Drucklogo

Seenbede Songtext
von Anneli van Rooyen

Seenbede Songtext

Die Here is voor jou
Sy Lig op jou pad
Hy neem jou na waters van rus
Die Here is langs jou
Jou Vesting en Rots
Hy laat jou staan op die hoogtes
Die Here is om jou
Die duister word Lig
Hy laat jou lamp helder skyn
Die Here is bo jou van Hom kom jou Hoop
Jou siel sal Hy ewig bewaar
Hy is by jou
Sy seën gee Hy uit en Hy leer jou Sy Waarheid
Hy stuur sy engele na jou.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist auf der Suche nach seinem Vater?

Fans

»Seenbede« gefällt bisher niemandem.