Songtexte.com Drucklogo

Song Vir My Dad Songtext
von Snotkop

Song Vir My Dad Songtext

Dis nooit maklik nie, my woorde lê ver.
Maar ek wil dit sê.
So ek skryf dit in ′n song vir my dad.
Soms is dit moeilik om die woorde te sê.
So ek skryf 'n song, wat sê hoe baie lief ek hom het.

En my ster.
Is nie ver.
Want my held.
Is my dad.
Hou my sterk, en so ek skryf dit in ′n song vir my dad.

En al lê, al lê 'n donker wolk oor daai berg.
Weet ek, die son skyn altyd helder by dad.
En al breek, al breek 'n storm los oor die see.
Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees.
Want my ster.
Is nie ver.
En my held.
Is my dad.
Hou my sterk, so ek skryf dit in ′n song vir my dad.


Instrumenteel

Dis nooit maklik nie, my pen los ′n merk.
Maar ek wil dit sê.
So ek skryf 'n song vir my dad.
Daar′s soveel woorde en my woorde is min.
So ek skryf 'n song.
Wat sê hoe trots ek op my pa is.

Want my ster.
Is nie ver.
En my held.
Is my dad.
Hou my sterk.
So ek skryf dit in ′n song vir my dad.

En al lê, al lê 'n donker wolk oor daai berg.
Weet ek, die son skyn altyd helder by dad.
En al breek, al breek ′n storm los oor die see.
Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees.


Kom reënweer op jou dagbreek, en soms hartseer.
Weet net ek sal altyd daar wees.
En in onweer, kan niks my keer, want ek weet.
My pa het my van beter geleer.

En al lê, al lê 'n donker wolk oor daai berg.
Weet ek, die son skyn altyd helder by dad.
En al breek, al breek 'n storm los oor die see.
Weet ek, my pa sal altyd daar vir my wees.
Want my ster.
En my held.
Hou my sterk.
So ek skryf dit in ′n song vir my dad.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Snotkop

Quiz
Wer besingt den „Summer of '69“?

Fans

»Song Vir My Dad« gefällt bisher niemandem.