Songtexte.com Drucklogo

My Hart Sing Van Liefde Songtext
von Sias Reinecke

My Hart Sing Van Liefde Songtext

Ek sit in my venster en hunker na jou
Verlangend duur ek na die hemelse blou
Die wind se gesuis bring ′n boodskap na my
Van 'n liefde wat nooit sal verflou

Ek wil aan jou sê hoedat ek oor jou voel
En sagkens my hand deur jou hare streël
En sou ek ′n soentjie of twee van jou steel
Sal jy weet wat ek daarmee bedoel

My hart sing van liefde
Ek sing van geluk wat ons saam sal bind
My hart sing van liefde
Want liefde het ek nou gevind


Tesame stap ons deur die aandskemer in
Net ek en jy in 'n wêreld so mooi
Die maan het die sterre na ons twee gebring
Om vir ons van die liefde te sing

My hart sing van liefde
Ek sing van geluk wat ons saam sal bind
My hart sing van liefde
Want liefde het ek nou gevind

Tesame stap ons deur die aandskemer in
Net ek en jy in 'n wêreld so mooi
Die maan het die sterre na ons twee gebring
Om vir ons van die liefde te sing

My hart sing van liefde
Ek sing van geluk wat ons saam sal bind
My hart sing van liefde
Want liefde het ek nou gevind

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Sias Reinecke

Fans

»My Hart Sing Van Liefde« gefällt bisher niemandem.