Songtexte.com Drucklogo

Damlelielief Songtext
von Rooksein

Damlelielief Songtext

Ek sien jou in die donker
Ek sien jou in die lig
Ja ek was nog altyd
Mal oor jou gesig

Ek sien jou in my hartbreek
Ek sien jou hier by my en ek sal altyd getrou bly

As ons aan gaan
Kom ons beraam ′n plan
O net ek en jy
Sal my vuiste rou baklei

Want jy's my damlelielief
Ek skryf ′n brief vir jou my damlelielief
Jy is 'n harte dief my damlelielief
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief

En as jy vir my kyk
Voel dit asof my hart verblyk
Ek is mal oor jou


En as jy by my is
Voel dit asof my hart kan rus
Ek sal aanhou klou

As ons aangaan
Kom ons beraam ′n plan
O net ek en jy
Sal my vuiste rou baklei

Want jy′s my damlelielief
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief
Jy is ′n harte dief my damlelielief
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief

As jy ry sal ek bly as jy gaan sal ek staan
As jy sê jy wil hier lê as jy vra is dit ja
As jy ry sal ek bly as jy gaan sal ek staan
As jy sê jy wil hier lê as jy vra is dit ja, ja, ja

Want jy′s my damlelielief
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief
Jy is ′n harte dief my damlelielief
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief


Want jy's my damlelielief (Damlelielief)
Ek skryf ′n brief vir jou my damlelielief (Damlelielief)
Jy is ′n harte dief my damlelielief (Damlelielief)
Ek skryf 'n brief vir jou my damlelielief (Damlelielief)

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Damlelielief« gefällt bisher niemandem.