Songtexte.com Drucklogo

Soos Die Son Songtext
von Riana Nel

Soos Die Son Songtext

Soos die maande aanstap tussen jou en my, is ons al twee weer alleen.
Soos ons twyfel oor die gemaakte keuses, sit ons twee weer en ween.
Is daar net een vir jou, en is daar net een vir my?
Is daar net een ware liefde, wat vir altyd sal bly?
Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie, en nooit nie sal verdwyn nie.
Is my liefde net vir jou.
Soos die reën wat nooit sal ophou val nie, en nooit nie sal vervang nie.
Is my liefde net vir jou.
Hoe laat gaan ′n mens wat jy liefde gehad het, laat dit deur jou vingers val?
En hoe red 'n mens wat jy reeds gebreek het, deur te dink dit is al?
Is daar net een vir jou, en is daar net een vir my?
Is daar net een ware liefde, wat vir altyd sal bly?
Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie, en nooit nie sal verdwyn nie.
Is my liefde net vir jou.
Soos die reën, wat nooit sal ophou val nie, en nooit nie kan vervang nie.
Is my liefde net vir jou.
Wat ons gehad het, sal ek onthou.
Maar daar′s nuwer hoop in my nou.
Daar is een, wat by my pas.
Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie, en nooit nie sal verdwyn nie.
Is my liefde net vir jou.
Soos die reën, wat nooit sal ophou val nie, en nooit nie kan vervang nie.
Is my liefde net vir jou.
Soos die son wat nooit sal ophou skyn nie, en nooit nie sal verdwyn nie.
Is my liefde net vir jou.
Soos die reën, wat nooit sal ophou val nie, en nooit nie kan vervang nie.
Is my liefde net vir jou.
Liefde net vir jou ... ah ha
Liefde net vir jou ... ah ha

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Riana Nel

Quiz
„Grenade“ ist von welchem Künstler?

Fans

»Soos Die Son« gefällt bisher niemandem.