Songtexte.com Drucklogo

Mooi Vir My Songtext
von n'Anders

Mooi Vir My Songtext

Wees wie jy is, jy′s so mooi vir my

Reg voor die son
Soos 'n woestyn blom
Staan sy voor hom
Staan sy reg voor hom en vra hom om haar lief te hê

Hy antwoord net
Met sy warm stem
Sy′s mooier as
As wat sy wil herken en hy wil wees wat sy verdien

Wees wie jy is, jy's so mooi vir my
So mooi vir my wat binne is, skyn so helder uit
Vat nou my hand
Jy's so mooi vir my, so mooi vir my
En ek hoop ek sal jou, sal jou môre weer hier kry

(Jy′s so mooi vir my)


Die tyd loop gou, sy is nou ′n vrou
Lesse geleer maar met geen berou
Hy vra haar om hom lief te hê
En
Sy antwoord, ja sodat almal hoor
Maar hy fluister saggies
Saggies in haar oor
Sy's mooier as wat sy ooit kon wees

So wees wie jy is
Jy′s so mooi vir my so mooi vir my
Wat binne is, skyn so helder uit
Vat nou my hand
Jy's so mooi vir my, so mooi vir my
En ek hoop ek sal jou
Sal jou môre weer hier kry

Nooit kon sy droom
Want dit was sy nou kry
Na al die jare is hy nog steeds hare

Wees wie jy is
Jy′s so mooi vir my so mooi vir my wat binne is, skyn so helder uit
Vat nou my hand
Jy's so mooi vir my, so mooi vir my
En ek hoop ek sal jou
Sal jou môre weer hier kry

En ek hoop ek sal jou
Sal jou môre weer hier kry

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von n'Anders

Fans

»Mooi Vir My« gefällt bisher niemandem.