Songtexte.com Drucklogo

Hoe Lank Moet Ons Nog Sorry Sê? Songtext
von Koos Kombuis

Hoe Lank Moet Ons Nog Sorry Sê? Songtext

Ek is gebore in Suid Afrika, met ′n off white pa en 'n spierwit ma
Maar dis die ding wat my die minste pla, o ja
Julle sê ek is geen African, maar my lewe het dan hier begin
Ons woon geslagte lank al in die land, my bra
My voorvaders het hulle man gestaan, teen die koloniale engelsman
Hulle het gefight vir taal en self respek
Hulle het geweier om die koningin se gat te lek
Hulle het geglo in selfbestuur in hierdie plek
En toe die Botha′s blaf het ons gesê, hou jy jou bek
Hoe lank moet ons nog sorry sê?
Hoe lank moet ons nog sorry sê?
Hoe lank moet ons nog sorry sê?
Todat die son saans in die ooste pe
Todat die hoenders goue eiers lê
Todat die tsotsi's minder ompkoop geld wil hê
Hoe lank moet ons nog sorry sê?
Ubuntu is die niewe woord
Ons moet almal saamstaan soos dit hoord
Ons moet ophou met korrupsie, en met moord
Maar wat moet ons doen snags as die honde blaf?


End die gangsters knip ons drade af?
Moet ons dit omrol met 'n smile en sê, gaan voort?
Moet ons tevrede ingaan deur die hemel poort?
Moet ons glo ons is so veilig soos in ′n avonture oord?
Hoe lank moet ons nog voete was?
Hoe lank moet ons nog voete was?
How lank moet ons nog voete was, my baas?
Todat die government vergeet van ras?
Todat die budget almal se sakke pas?
Todat die struggle eendag klaar is, ja my baas?
Hoe lank moet ons nog voete was?
Ek is so moeg om altyd bang te wees
Om agter tralies my koerant te lees
Om te vloek by elke kunstefees, teen jou
Kan jy nie sien ons is dieselfde nie?
Ons het gewood geraak aan anargie
Ons wil nooit terug gaan na die tuie van oranje blanje blou
Hoe lank moet ons nog sorry sê?
Hoe lank moet ons nog sorry sê?
Hoe lank moet ons nog sorry sê?
Todat die son saans in die ooste pe
Todat die hoenders goue eiers lê
Todat die tsotsi′s minder ompkoop geld wil hê
Hoe lank moet ons nog voete was?
Hoe lank moet ons nog voete was?
How lank moet ons nog voete was, my baas?
Todat die government vergeet van ras?
Todat die budget almal se sakke pas?
Todat die struggle eendag klaar is, ja my baas?
Hoe lank moet ons nog voete was?
Sorry sorry sorry, sorry sorry sorry
Sorry sorry sorry, sorry sorry sorry
Sorry sorry sorry, sorry sorry sorry
Sorry sorry sorry, sorry sorry sorry
Ek is vreeslik jammer oor alles wat gebeur het
Dit was nie eintlik my skuld nie
Dit was my ma'le, ek was nie daar nie
Maar anyway, baie jammer

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer singt das Lied „Haus am See“?

Fans

»Hoe Lank Moet Ons Nog Sorry Sê?« gefällt bisher niemandem.