Songtexte.com Drucklogo

Karloos in Arcadia Songtext
von Klopjag

Karloos in Arcadia Songtext

As die honger aan my maag kou
Dan stap ek af in Schoeman en sny

Koek oor die museum se gras
Tot by die Kwikspar in Wessel straat

Ń Ou Bob Dylan song blêr in my kop
Terwyl my voetstappe - die ritme hou

Die boemelaars knik beleefd vir my
Net om te sê "hey"

Heyyy
Ons vertaan

Karloos.
Karloos in Arcadia en die wêreld ry
Verby my

Sê my jy kom terug, terug om te bly
Waar is jy nou?

Opgejack en gestrip vir party iewers lanks die pad
Kon nie net ń alarm ingesit het nie
Jou arm gat!


Soggens verkyk ek my aan karre
Soos wat ek wag om Pretorius te kruis

Tot waar die Colben bus my oplaai in Kerkstraat

Op die sitplek voor my lees ń tannie
Weer haar klein kind se brief

Oh oh vonkelverkietjie
Links bo in die hoek

Karloos
Karloos in Arcadia en die wêreld ry verby my

Sê my jy kom terug, terug om te bly
Oooh want ek mis jou

My rooi masjien

Partymaal maak die wêreld nie vir my sin
Nie maar dan steek ek maar nog ń sigaret op

Ag want ek is karloos
Karloos in Arcadia

Sê my jy kom terug, terug om te bly
Oooh want ek is karloos

Karloos in Arcadia en die
Wêreld ry verby my


Sê my jy kom terug, terug om te bly
My rooi masjien

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Klopjag

Quiz
Whitney Houston sang „I Will Always Love ...“?

Fans

»Karloos in Arcadia« gefällt bisher niemandem.