Songtexte.com Drucklogo

Een Miljoen Woorde Songtext
von Jakkie Louw

Een Miljoen Woorde Songtext

musiek
sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom
as sy droom
sy sê daar is bitter baie dinge
wat sy nog wou doen
musiek
sy vra: "is jy wakker?" hy sê ja
en sy vra
Sê my wat sou jy doen met n miljoen?
Een miljoen woorde?
musiek
Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap
vanaand soen ek jou
in n nuwe taal vir ons gebore oooo
Een miljoen woorde
musiek
Ek skryf jou naam op die stam van n boom
waar jy nou woon
en ek wens ek kan jou nog een keer vra

Hey wat doen ons vandag?
Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf
Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap
vanaand soen ek jou
in n nuwe taal vir ons gebore ooooo
Een miljoen woorde
musiek
een miljoen woorde

Hy sê hy sukkel om te slaap as sy droom
as sy droom
Droom van haar.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Jakkie Louw

Fans

»Een Miljoen Woorde« gefällt bisher niemandem.