Songtexte.com Drucklogo

Houtkruis Songtext
von Ghapi

Houtkruis Songtext

Daar was ′n Houtkruis
Ja, 'n Redder aan ′n Houtkruis vas geslaan
Ja, daar was 'n Houtkruis
En daarom sal ons sing
Ek onthou vir Dawid
Voor die ark het hy gedans en sing
Voor die Kruis en Jesus
Hoe sal ons kan hande vou en swyg
O, daar was 'n Houtkruis
Ja, ′n Redder aan ′n Houtkruis vas geslaan
Daar was 'n Houtkruis
En daarom sal ons sing
Wie sal my kan stilmaak?
Wie sal my kitaar se snaar afbreek?
Wie sal my kan doodmaak?
As my voete in dans wil los kon breek
Hey!, daar was ′n Houtkruis
Ja, 'n Redder aan ′n Houtkruis vas geslaan
Ja, daar was 'n Houtkruis
En daarom sal ons sing

Ek vra nie hoe jy voel nie
As gevoelens hoegenaamd besluite raak
Dan was daar nooit die pyn nie
Toe die spyker deur die Bloed daardie Houtkruis kraak


Want, daar was ′n Houtkruis
Ja, 'n Redder aan 'n Houtkruis vas geslaan
Ja, daar was ′n Houtkruis
En daarom sal ons sing
Daar was ′n Houtkruis
Ja, 'n Redder aan ′n Houtkruis vas geslaan
Daar was 'n Houtkruis
En daarom sal ons sing
En daarom sal ons sing
En daarom sal ons sing
Daarom sal ons sing

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Ghapi

Quiz
Wer will in seinem Song aufgeweckt werden?

Fans

»Houtkruis« gefällt bisher niemandem.