Songtexte.com Drucklogo

Jy Songtext
von Die Melktert Kommissie

Jy Songtext

Jy. Jy kom in my drome
Ja jy. Wagter van my siel
Jy. Jy kom in my drome
Ja jy. Sonder om dit te verniel

En ek, ek sien jou so helder ek sien jou daar ver
Jou siel soms gekelder in die dinge wat jou versper
En ek wil he jy moet sê sodat ek kan weet
Die dinge wat jy wil he en wat ek maar moet vergeet


Jy. Jy kom in my drome
Ja jy. Kontrole wat my beheer
Jy. Jy kom in my drome
Ja jy. Besit wat ek begeer

En ek, ek lees jou gedagtes. Ek voel al jou seer
Dit alles wat reg is, dit wil ek jou graag leer
En ek, ek sien hoe jy ontken ek sien hoe jy ly
Die behoefte aan liefde en dat ek jou moet bevry

Jy. Jy kom in my drome
Ja jy. Wat verewig daar sal bly
Jy. Jy kom in my drome
Ja jy. Wat verewig alleen, wat verewig alleen, alleen sal ly

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Melktert Kommissie

Fans

»Jy« gefällt bisher niemandem.