Songtexte.com Drucklogo

Tawwe Taai Toffie Songtext
von Die Campbells

Tawwe Taai Toffie Songtext

Nou wat is die beste?
Wie is die mooiste?
Die antwoord ken ek nie, ken ek nie!
Daar′s 'n blondekop, sy is die mooiste pop!
Sy bly hier hoër in die straat op!
Weer en weer besef ek elke keer, sy het alles wat my hart begeer!
Maar daar is ′n donkerkop, wat my hart laat stop!
Sy is die "speedcop" innie dorp!
Dit maak my weer sukkel, kom help asseblief!
Want ek sal een moet kies!
Dis 'n tawwe, taai toffie om te kou, nou wat nou?
Hey!, hey!, my kop is deurmekaar!
Ek sit lankal en kou, wat doen ek nou?
Kom help my gou!
Dis 'n tawwe, taai toffie om te kou, nou wat nou?
Hey!, hey!, my kop is deurmekaar!
Wat jaag ek aan, is ek ′n bobbejaan?
Kom help my gou!
Ek loer die poppie al vir baie lank!
Daai toffie gaan my nog dryf na drank!


Maar al my pelle sê "kry vir jou, my ou, jy moet maar kou!"
Ja, die een maak kos,
Wat ek nie uit kan los nie, maak die lekkerste pap en wors!
Sy′s baie pret, al is sy tikkie vet, gee sy net alles wat sy het!
En die ander lyf, wat na my toe dreig, laat staan my oë sommer styf!
Sy brand die rys vas,
Want sy kyk na Days, nou eet ons maar "take-aways!"
Dis 'n tawwe, taai toffie om te kou, nou wat nou?
Hey!, hey!, my kop is deurmekaar!
Ek sit lankal en kou, wat doen ek nou?
Kom help my gou!
Dis ′n tawwe, taai toffie om te kou, nou wat nou?
Hey!, hey!, my kop is deurmekaar!
Wat jaag ek aan, is ek 'n bobbejaan?
Kom help my gou!
Ek kou die toffie al vir baie lank!
Daai toffie gaan my nog dryf na drank!
Maar al my pelle sê "kry vir jou, my ou, jy moet maar kou!"
Dis ′n tawwe, taai toffie om te kou, nou wat nou?
Hey!, hey!, my kop is deurmekaar!
Ek sit lankal en kou, wat doen ek nou?
Kom help my gou!
Dis 'n tawwe, taai toffie om te kou, nou wat nou?
Hey!, hey!, my kop is deurmekaar!
Wat jaag ek aan, is ek ′n bobbejaan?

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer besingt den „Summer of '69“?

Fans

»Tawwe Taai Toffie« gefällt bisher niemandem.