Songtexte.com Drucklogo

Geraas (Die Bloubul's Baas) Songtext
von Die Campbells

Geraas (Die Bloubul's Baas) Songtext

Kom maak ′n groot geraas
Klap jou hande want die bloubul is baas
Hey, hey, hey
Laat jou pad na loftus lei

Kom laat ons almal sing
Staan op 'n stoel en doen jou ding
Hey, hey, hey
Kom aan skree van lekker kry

Ek onthou nog daardie dag,
Ons het lank gesit en wag
Vir die bulle om op die veld op te draf

Ons het net op ons plek gesit
Toe is die eerste drie gedruk
En almal staan toe op en maak ′n groot geraas
(Kom maak 'n groot geraas)

Kom maak 'n groot geraas
Klap jou hande want die bloubul is baas
Hey, hey, hey
Laat jou pad na loftus lei


Kom laat ons almal sing
Staan op ′n stoel en doen jou ding
Hey, hey, hey
Kom aan skree van lekker kry

Ons span het deur die land getoer,
Die ander op die veld geroer
As jy ′n bloubul is lekke lanana (Lanana)

Aan die blou bly ek getrou
Tussen my bloed is op my mou
Niemand kan ons keer ons doen dit weer
(Kom maak 'n groot geraas)

Kom maak ′n groot geraas
Klap jou hande want die bloubul is baas
Hey, hey, hey
Laat jou pad na loftus lei

Kom laat ons almal sing
Staan op 'n stoel en doen jou ding
Hey, hey, hey
Kom aan skree van lekker kry

Kom maak ′n groot geraas
Klap jou hande want die bloubul is baas
Hey, hey, hey
Laat jou pad na loftus lei


Kom laat ons almal sing
Staan op 'n stoel en doen jou ding
Hey, hey, hey
Kom aan skree van lekker kry

Kom maak ′n groot geraas
Klap jou hande want die bloubul is baas
Hey, hey, hey
Laat jou pad na loftus lei

Kom laat ons almal sing
Staan op 'n stoel en doen jou ding
Hey, hey, hey
Kom aan skree van lekker kry

Hey, hey, hey
Kom aan skree van lekker kry

Hey, hey, hey
Kom aan skree van lekker kry

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Geraas (Die Bloubul's Baas)« gefällt bisher niemandem.