Songtexte.com Drucklogo

Baby Jy Is Myne Songtext
von Die Campbells

Baby Jy Is Myne Songtext

Elke more as die son opkom
Wil my voete na jou toe kom
My kop kry swaar
Want my hart is klaar by jou

As die wind deur my hare waai
Wil ek my arms om jou draai
Ja ek weet wat ek weet
Baby jy′s vir my gemaak

Baby jy is myne
Jy's my medisyne
Baby jy′s vir my gemaak
Jy's 'n engel in die nag
En jy woon in my hele dag
Baby jy is myne
Jy′s my medisyne
Wat ek elke dag moet he
Dis ′n hartklop saak
Baby jy's vir my gemaak


Elke aand as die son gaan le
Wil ek meer van my baby he
Want ek droom heel nag
En die hele dag van jou

En as jou hart dit vir jou se
Wil ek graag daar by jou le
Want ek weet wat ek weet
Baby jy′s vir my gemaak

Baby jy is myne
Jy's my medisyne
Baby jy′s vir my gemaak
Jy's ′n engel in die nag
En jy woon in my hele dag
Baby jy is myne
Jy's my medisyne
Wat ek elke dag moet he
Dis 'n hartklop saak
Baby jy′s vir my gemaak

Ek stuur my hart vir jou
Op die vlerke van die wind
As more oor die berge skyn
Dan is ek daar by jou


Baby jy is myne
Jy′s my medisyne
Baby jy's vir my gemaak
Jy′s 'n engel in die nag
En jy woon in my hele dag
Baby jy is myne
Jy′s my medisyne
Wat ek elke dag moet he
Dis 'n hartklop saak
Baby jy′s vir my gemaak

Baby jy is myne
Jy's my medisyne
Baby jy's vir my gemaak
Jy′s ′n engel in die nag
En jy woon in my hele dag
Baby jy is myne
Jy's my medisyne
Wat ek elke dag moet he
Dis ′n hartklop saak
Baby jy's vir my gemaak

Dis ′n hartklop saak
Baby jy's vir my gemaak

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist kein deutscher Rapper?

Fans

»Baby Jy Is Myne« gefällt bisher niemandem.