Songtexte.com Drucklogo

Kaboemielies Songtext
von David Fourie

Kaboemielies Songtext

Kaboem - kaboem - kaboemielies - kaboemielies - kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gistraand
Tula-tula stil my kind waar′t jou mamma jou gevind
Tula-tula piekanien die tokkelossie sal jou sien
Tokke - tokke - tokkelos
Oo my mamma waars my kos
Is dit bredie is dit gaar
Is dit kreef en kaviaar
Kaboem - kaboem - kaboemielies - kaboemielies - kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gistraand
Kaboem - kaboem - kaboemielies - kaboemielies - kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gistraand
Daars n koshuis in die kaap
N 10 n 6 vir kos en slaap
Tiengeling die klokkie lui
Tiengeling en almal stry
Wie's die kelner wie bedien


Bring die spyskaart laat ons sien
Soet maraan - soet of staan
Maak jou reg hier kom dit aan
Kaboem - kaboem - kaboemielies - kaboemielies - kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gistraand
Kaboem - kaboem - kaboemielies - kaboemielies - kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gistraand
Eendag het n gawe oom vroeg gaan slaap en lank gedroom
Gou-gou water oom se mond
Droom van skatte in die grond
Word toe wakker gryp n pik
Lag nie meer hy staan en snik
Veertien dae grawe hy
Kyk net wat het hy gekry
Kaboem - kaboem - kaboemielies - kaboemielies - kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gistraand
Kaboem - kaboem - kaboemielies - kaboemielies - kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gistraand
Lettie lettie aan my sy
Veertien jaar na haar gevry
Voor die kansel staan ons nou
Ek en let wat regtig trou
Buite op die trappie staan
Haar familie my geslag
Geen konfetti om te gooi
Waarmee gaan hul ons twee strooi
Kaboem - kaboem - kaboemielies - kaboemielies - kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gistraand
Kaboem - kaboem - kaboemielies - kaboemielies - kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gistraand
Kaboem - kaboem - kaboemielies - kaboemielies - kaboemielies
Kaboemielies vanmôre en kaboemielies vanaand
Kaboemielies vanmiddag en kaboemielies gistraand

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von David Fourie

Quiz
Wer singt das Lied „Haus am See“?

Fans

»Kaboemielies« gefällt bisher niemandem.