Ek Het Alles Songtext
von David Fourie
Ek Het Alles Songtext
Mercedes in die garage
A trekker in ′n plaas
Wat meer kan ek vra?
'N Seiljag ver op die see
A wijnglas ver gelee
Wat meer kan ek vra?
Maar wanneer ons twee saam hier kan wees
Gelukkig saam, hand aan hand, het ek als...
Jy′s hier by my, hier aan my sy, ek het alles
Al moet ek bedel, al moet ek sukel, ek het alles
Al het ek nie eens 'n paleis nie, ek's die koning hier in ons huisie
Met jou hier by my, hier aan my sy, ek het alles
Vakansie op Jeffreysbraai
Mauritius en Hawaii
Wat meer kan ek vra?
Armani en kaviaar
Champagne en ′n sigaar Wat meer kan ek vra?
Maar wanneer ons twee saam hier kan wees?
Gelukkig saam, hand aan hand, het ek als

Al het ek nie eens 'n paleis nie, ek′s die koning hier in ons huisie

Jy's hier by my, hier aan my sy, ek het alles

Oh, oh, oh
Al het ek nie eens ′n paleis nie, ek's die koning hier in ons huisie
Jou hier by my, hier aan my sy, ek het alles
Ek het alles

Writer(s): Christian Zierhofer, Franz Griesbacher, Rudi Bartolini, Renato Wohllaib Lyrics powered by www.musixmatch.com