Songtexte.com Drucklogo

Gee Haar 'n Roos Songtext
von Cora Marie

Gee Haar 'n Roos Songtext

Dit is stil in die wind in die park loop ʼn kind
En daar′s trane op haar wang
Met ʼn vuil handjie teer probeer sy dit keer
Maar dit val voor op die sand
Daar's ′n blink op haar oë soos dit kan ek nie glo
Vertel sy dan aan my
Met snikkend haar woord soos 'n gebroke akkoord
Vertel sy dit aan my

Gee haar 'n roos
′N Roos vir haar
Gee haar ′n roos
Dis al wat sy vra
Gee haar 'n roos
′N Roos vir haar
'N Mooi wit roos
Dis al wat sy vra


Sy sê dan aan my ′n roos moet sy kry
Want dit is nie meer so lank
Haar moeder nie wel dis wat sy vertel
Dis net om haar te dank
Ek's so baie lief vir haar soos sy voor haar uit staar
′N Roos moet sy dan kry
Moenie huil nie my kind sê ek 'n roos sal ons vind
In haar oë sien ek sy's bly

Gee haar ′n roos
′N Roos vir haar
Gee haar 'n roos
Dis al wat sy vra
Gee haar ′n roos
'N Roos vir haar
′N Mooi wit roos
Dis al wat sy vra

Gee haar 'n roos
′N Roos vir haar
Gee haar 'n roos
Dis al wat sy vra

Gee haar 'n roos
′N Roos vir haar
′N Mooi wit roos
Dis al wat sy vra

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Cora Marie

Quiz
Welcher Song kommt von Passenger?

Fans

»Gee Haar 'n Roos« gefällt bisher niemandem.