Songtexte.com Drucklogo

Jou Mond is In Die Pad Songtext
von Brendan Peyper

Jou Mond is In Die Pad Songtext

Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad
Vir die derde keer

Die laaste rondte en ek kan nie wag om te sien
Hoe hierdie aand uitspeel, uitspeel
Net ′n vinnige draai
Hier by my pelle en ek kan nie glo teen hierdie uur is
Daar nog so lawaai, lawaai

Toe staan jy daar, toe sien ek jou, toe weet ek hoe 'n
Engel op ′n plaasdorpie lyk
Ek kyk vir jou, jy kyk vir my, en kyk
Waar staan ons nou al moes ek lankal eintlik ry
Maar ek kan nie, ek kan nie


Dis 'n laataand wakker
Kan nie beter-lekker
More's vroeg opstaan
Nou-nou lui die wekker
Voor die son en die maan gatskuur
Dis ′n aanhou kuier
Vinnig en beter
Soos die ure loop
Raak jy al hoe mooier
En ek kan nie hier wegkom nie
Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad
Hierdie gaan my nog ′n rukkie vat

Vir die vierde keer
Doen ek die rondte
Toe jou oe my vang
En hierdie bene van my briek aan draai
Aan draai
Jy's so uit my plan
Maar ek kan nou al sien
Hier kom moelikheid
As jy daai wimpers voor my waai
My waai

Toe staan jy daar, toe sien ek jou, toe weet ek hoe ′n
Engel op 'n plaasdorpie lyk
Ek kyk vir jou, jy kyk vir my, en kyk
Waar staan ons nou al moes ek lankal eintlik ry
Maar ek kan nie, ek kan nie


Dis ′n laataand wakker
Kan nie beter-lekker
More's vroeg opstaan
Nou-nou lui die wekker
Voor die son en die maan gatskuur
Dis ′n aanhou kuier
Vinnig en beter
Soos die ure loop
Raak jy al hoe mooier
En ek kan nie hier wegkom nie
Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad
Hierdie gaan my nog 'n rukkie vat

Ek gaan vanaand altyd onthou
Terwyl jy dans in my arms, die maan wat lag en
'N ogie hou
Sommer net sonder woorde
As jou lippe my hier vashou
Jy weet ek kan nie terughou

Dis ′n laataand wakker
Kan nie beter-lekker
More′s vroeg opstaan
Nou-nou lui die wekker
Voor die son en die maan gatskuur
Dis 'n aanhou kuier
Vinnig en beter
Soos die ure loop
Raak jy al hoe mooier
En ek kan nie hier wegkom nie
Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad
Hierdie gaan my nog ′n rukkie vat
Want jou mond, jou mond, jou mond is in die pad
Hierdie gaan my nog 'n rukkie vat

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Brendan Peyper

Fans

»Jou Mond is In Die Pad« gefällt bisher niemandem.