Songtexte.com Drucklogo

Hierdie Skoen Gaan Pas Songtext
von Brendan Peyper

Hierdie Skoen Gaan Pas Songtext

Dis soos ′n suikersoet soen in die more
Droom verlore

'N Wonder bo wonder
Werk soos die hitte van die somer
Warmer as warm
Ek smelt in jou hande

Die nommer 1 wat ek sien
Jy weet jy is meer as ′n 10
Ek weet ek sal jou nooit kan verdien

Dis net kwessie van tyd
Dan gaan ek jou date

Oho o ho want 'n girl soos jy
Oho o ho is te goed vir my

Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
Jou naam hier op my hart soos 'n tatoo skryf

Oho o ho want ′n girl soos jy
Oho o ho is soos goud vir my


Baby jy is myne voor die klok gaan slaan
Hierdie skoen gaan pas
Trek hom aan
Trek hom aan

Jy maak golwe op die water
En jy trek my nader

Hoor jy my hartklop
Tik hier soos ′n tydbom

Draai my om jou pinkie
Om en om op die dansvloer

Ek dink dis tyd dat ons soen
Ek het nou alles gedoen

Ja girl jy weet dis vir ons bedoel
Dis net 'n kwessie van tyd
Dan gaan ons twee date

Oho o ho want ′n girl soos jy
Oho o ho is te goed vir my

Baby ek wil jou nou vir die hele wêreld wys
Jou naam hier op my hart soos 'n tatoo skryf

Oho o ho want ′n girl soos jy
Oho o ho is soos goud vir my


Baby jy is myne voor die klok gaan slaan
Hierdie skoen gaan pas
Trek hom aan
Trek hom aan

Jy weet ek kan nie sonder jou
Ek kan nie sonder jou nie

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Brendan Peyper

Quiz
Wer ist auf der Suche nach seinem Vater?

Fans

»Hierdie Skoen Gaan Pas« gefällt bisher niemandem.