Songtexte.com Drucklogo

Seilvisskoffel Songtext
von Bok van Blerk

Seilvisskoffel Songtext

My storie het begin by Harties op die water
Met ′n R5.00 stok, 'n tube, ek check jou later
Op die kalm vars waters, skreeu ek vir my maters
Hier′t 'n ding gebyt, wat my heup verstyt
Toe daardie vis wegtrek, klou ek dat ek vrek
En my trekker tube, mik vir dieper water
Glo my ou pel, as ek jou vertel
Ek het daai ding gehaak met geblikte frikkadel
Hoor nou weer vir Stoffel, hoor nou weer vir Stoffel
Met sy R5.00 stok, doen hy die seilvisskoffel

Ons weet hy jok, hy doen hy die seilvisskoffel
Oor die dam se wal, Limpopo ingeval
En my dop bly regop, en die vis trek mal
Ski verby die grens, met die alge op my pens
En in die af seisoen, hit ons die lagoon
En glo my ou pel, as ek jou vertel
Dit was 'n lochness monster, of iets uit die hel
Hoor nou weer vir Stoffel, hoor nou weer vir Stoffel
Met sy R5.00 stok, doen hy die seilvisskoffel

Hoor nou weer vir Stoffel, hoor nou weer vir Stoffel
Ons weet hy jok, hy doen hy die seilvisskoffel
Vier dae later, storm aan die kom
Die golwe lyk soos berge, en my stok trek krom
Ek spring toe in die water, slaan hom met die kop
Sy oë dop om, en sy lyf swel op
Glo my ou pel, as ek jou vertel
900 pond, sonder sy vel
Glo my asseblief, ja glo my asseblief
Okay, okay ek moet bieg
Ek dink dit was ′n donnerse kerrie frikkadel
Hoor nou weer vir Stoffel, hoor nou weer vir Stoffel
Met sy R5.00 stok, doen hy die seilvisskoffel
Hoor nou weer vir Stoffel, hoor nou weer vir Stoffel
Ons weet hy jok, hy doen hy die seilvisskoffel
Hoor nou weer vir Stoffel, hoor nou weer vir Stoffel
Met sy R5.00 stok, doen hy die seilvisskoffel
Hoor nou weer vir Stoffel, hoor nou weer vir Stoffel
Ons weet hy jok, hy doen hy die seilvisskoffel
Hoor nou weer vir Stoffel, hoor nou weer vir Stoffel
Met sy R5.00 stok, doen hy die seilvisskoffel
Hoor nou weer vir Stoffel, hoor nou weer vir Stoffel
Ons weet hy jok, hy doen hy die seilvisskoffel

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Seilvisskoffel« gefällt bisher niemandem.