Songtexte.com Drucklogo

Pa En Seun Songtext
von Bok van Blerk

Pa En Seun Songtext

Ek staan hier alleen langs jou graf
En ek wens so graag jy was nog hier
Dat ons net kon praat en ons trots kon laat vaar
En ek net jou pa kon wees

Net die beste wil ek vir jou hê
Maar daai woorde was nooit net gesê
En hier waar jy lê my seun
Weet ek die tyd was te min om oor te begin

Sê my, hoe sê ′n pa vir sy seun?
In jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief, jy's my kind, jy′s my kind
Sê my, hoe word 'n pa so alleen?


Dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen
Jou woorde draai steeds in my kop
Daar's soveel wat ek pa nog wou vra
Maar eendag moes jy ook ′n pa word my kind
En dan sou jy alles verstaan
Soos ′n pa wat sy lewe sou gee


Met sy trane die see weg sou vee
Maar hier waar jy lê my seun
Weet ek die tyd was te min en niks maak meer sin
Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun?
In jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief, jy′s my kind, jy's my kind
Sê my, hoe word ′n pa so alleen?
Dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen
Maar toe in die nag het Hy jou kom haal
En in my smart besef ek te laat, jy't my altyd gedra
Maar ek bly nog jou pa
Sê my, hoe sê ′n pa vir sy seun?
In jou het ek lewe gevind
Ek het jou lief, jy's my kind, jy's my kind
Sê my, hoe word ′n pa so alleen?
Dit voel soos my enigste seun
Die Here het jou my geleen
Sê my, hoe sê ′n pa vir sy seun?

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist kein deutscher Rapper?

Fans

»Pa En Seun« gefällt bisher niemandem.