Songtexte.com Drucklogo

Die Kleur Van My Vel Songtext
von Bok van Blerk

Die Kleur Van My Vel Songtext

Na al wat ek is en wat ek kan doen
My hande draai skroewe om geld te kan soen
Ek sweet elke dag sodat ons kan bestaan
Van sewe tot vyf laat die bure vergaan


En elke man hier hou net aan om te bid
Dat daai leiers van ons nie op straat sal laat sit

Maar ek weet, dis nou my beurt

Maar hierdie hande
Hierdie hande werk vir jou
Maar my land, o hierdie land wil my nie hou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»Die Kleur Van My Vel« gefällt bisher niemandem.