Songtexte.com Drucklogo

N aand om nooit te vergeet nie Songtext
von Bles Bridges

N aand om nooit te vergeet nie Songtext

Dit word ′n aandjie om nooit te vergeet nie
Almal tesame ek wens ek kon bly
Bande van vriendskap om nooit te verbreek nie
Wat is dan mooier vir jou en vir my?
Dit word 'n aandjie om nooit te vergeet nie
Wees net gelukkig so vrolik en bly

Jou dag is soms gevul met eensaamheid
En sorge lyk of dit jou onder kry
Maar dan moet jy net weer die aand onthou
En sommer gou is weer daar vrede,
Vriendskap liefde lewensblydskap ook vir jou


Dit word ′n aandjie om nooit te vergeet nie
Voel nou gelukkig dit maak my so bly
Mate van liefde wat ons nie kan meet nie
Wat is dan mooier vir jou en vir my?
Dit word 'n aandjie om nooit te vergeet nie
Mooiste herhinderings vir jou en vir my

Jou dag is soms gevul met eensaamheid
En sorge lyk of dit jou onder kry
Maar dan moet jy net weer die aand onthou
En sommer gou is weer daar vrede,
Vriendskap liefde lewensblydskap ook vir jou

Dis word 'n aandjie om nooit te vergeet nie
Almal tesame ek wens ek kon bly
Bande van vriendskap om nooit te verbreek nie
Wat is dan mooier vir jou en vir my?
Dit word ′n aandjie om nooit te vergeet nie
Wees net gelukkig so vrolik en bly


Dit word ′n aandjie om nooit te vergeet nie
Voel jy gelukkig dit maak my so bly
Mate van liefde wat ons nie kan meet nie
Wat is dan mooier vir jou en vir my?
Dit word 'n aandjie om nooit te vergeet nie
Mooiste herhinderings vir jou en vir my

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»N aand om nooit te vergeet nie« gefällt bisher niemandem.