Songtexte.com Drucklogo

Ek Sal By Jou Staan Songtext
von Bles Bridges

Ek Sal By Jou Staan Songtext

Iemand het jou hart gebreek
Waarom is die liefde dan so wreed
En is jou oë die lig dalk verby
En vrees vir die eensaamheid

Nêrens is daar iemand wat jy vertrou
Niemand om jou hand vas te hou
Net soos ′n kind in 'n vreemde stad
So as die donker nag

Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy sê wat jy wil hê
Sal ek verstaan


Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is vol verlang is
Sal ek by jou staan

Jy wonder wat nou en waarheen
En more is vir jou so alleen
En is jou oë die lig dalk verby
En vrees vir die eensaamheid

Maar as jy huil dan troos ek jou
As jy praat dan glo ek jou
As jy sê wat jy wil hê
Sal ek verstaan

Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is vol verlang is
Sal ek by jou staan


Waar jy dwaal kom haal ek jou
As jy val dan help ek jou
As jy bang is vol verlang is
Sal ek by jou staan

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Ek Sal By Jou Staan« gefällt bisher niemandem.