Songtexte.com Drucklogo

Bloedrooi rose Songtext
von Bles Bridges

Bloedrooi rose Songtext

Elke dag op my lewenspad
Sien ek rose rondom my
Soveel mense is nog bly
In my drome

As ek dieper staar,
is dit altyd daar
en jy gee vir my jou hand
Met die rose bring ek jou my dank

Neem die rose vir jou, my lief
en ek bring ook 'n liefdeslied
'n Bloerrooi roos om vir jou te sê
hoe diep my liefde lê

Hierdie roos gee ek uit my hart
en daarmee wens ek jou drome waar
Met bloedrooirose sê aan jou
Ek bly getrou


Mag hierdie uur tog vir ewig duur
Maar dit sou nie moontlik wees
In jou oë sien ek reeds
Die afskeids trane

Tot 'n laaste groet,
tot ons weer ontmoet
Laat die rose altyd bly
as 'n teken van ons waardigheid

Hierdie roos gee ek jou, my lief
en ek bring ook 'n liefdeslied
'n Bloerrooi roos om vir jou te sê
hoe diep my liefde lê

Hierdie roos gee ek uit my hart
en daarmee wens ek jou drome waar
Met bloedrooirose sê aan jou
Ek bly getrou

Hierdie roos gee ek jou, my lief
en ek bring ook 'n liefdeslied
'n Bloerrooi roos om vir jou te sê
hoe diep my liefde lê


Hierdie roos gee ek uit my hart
en daarmee wens ek jou drome waar
Met bloedrooirose sê aan jou
Ek bly getrou

Met bloedrooirose sê aan jou
Ek bly getrou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer singt über den „Highway to Hell“?

Fans

»Bloedrooi rose« gefällt bisher niemandem.