Songtexte.com Drucklogo

M.A.W. Songtext
von A Kitching

M.A.W. Songtext

Soos wat die laaste lyn deur my brein beweeg
Fok ek op
Vergeet hoe ek jou breek
Hoe sal ek ooit my gesig kan wys?
As ek net kan praat
Sal jy miskien verstaan?
Die gevolge is te veel om rond te dra
Die pyn te seer om uit te trek
Ek′s bang vir dit
Ek's bang vir dit
Nou moet ek opkyk en veg vir wat myne was
Ek wil net hê jy moet luister


Ek sal harder probeer
Als doen wat ek kan vir jou
Vir jou
Ek sal harder probeer
Als doen wat ek kan vir jou

Vir jou

′n Gesteenigde siel wat vir my staar
Proe die bitter op my wang
Voel die haat in my wraak
Ek vat jou hand en jy bewe
Jy bewe aanmekaar
Skuif nader
Vergeet van naby raak

'n Besluit soos die is moeilik
Net deur om vergifnis te vra

Ek sal alles probeer
Als doen wat ek kan vir jou
Vir jou
Ek sal aanhou probeer
Als doen wat ek kan vir jou
Vir jou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist gemeint mit „The King of Pop“?

Fans

»M.A.W.« gefällt bisher niemandem.