Songtexte.com Drucklogo

3 Susters Van Drie Susters (Die Wilde Suster Mieks) Songtext
von Pieter Koen

3 Susters Van Drie Susters (Die Wilde Suster Mieks) Songtext

Ja, daar is 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
En my mammie sê:

"Jy moet fokus my kind"
Ek het die pad uit die stad gevat
My engine het aan die brand geslat
Daar doer in die verte voor my lê Drie Susters

Kan ek jou dorp toe sleep my seun?
Daar′s 'n telefoon wat jy kan leen
Dan stel ek jou sommer voor aan 3 susters

Daar is 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters

"Jy moet fokus my kind"
Ek ontmoet toe 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters


"Jy moet fokus my kind"
Marie, Johanna en Susanna
Kyk na my met oë vol planne
Wie het die grootste plaas hier op Drie Susters?

Susanna het kanne in die hanne
Johanna se plaas, het die mooiste lande
Marie bak koeksisters vir Drie Susters

Kies een van 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters

"Jy moet fokus my kind"
Ek vry na 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters

"Jy moet fokus my kind"
Marie, issie maer nie
Haar sussie, issie lus nie
Lelike Johanna het lelike planne


En die oom sê: "kies!"
En ek sê: "sies!"
Want ek like 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
"Jy moet fokus my kind"
Ja, daar is 3 susters
3 Susters op Drie Susters
Dis lekker op Drie Susters
"Jy moet fokus my kind"
"Jy moet fokus my kind"
"Sê my boet, was jy al op Tweeling?".

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Pieter Koen

Quiz
Wer will in seinem Song aufgeweckt werden?

Fans

»3 Susters Van Drie Susters (Die Wilde Suster Mieks)« gefällt bisher niemandem.