Songtexte.com Drucklogo

Dis Joune Songtext
von Lukraaketaar

Dis Joune Songtext

Jy't my ontmoet
Skuins agter daai bar se gloed, jy het
My vertel van alles wat jou pla.

Ek kon nie sien
Hoe die mense en die mure verdwyn nie,
Ek kon nie agter kom wat ek... sou kry nie.

Vergewe my as ek nog broos is.
Hier's al die stukkies
Als wat oor is.

Dis joune
As jy dit wil hê.


Want ek wil jou nie verstaan nie,
En nooit vir jou sê hou op nie,
En ek wil jou nie besit nie,
Sê net vir my dat ek nie droom nie,
Jy's die vrede in my vrees...
En my onvermoë verdwyn as ek by jou is.

Want ek sê mos altyd, Lief,
As alles goedgaan.
Onderstebo, onder die maan
Kom staan hier by my.

Want ek wil jou nie verstaan nie,
En nooit vir jou sê hou op nie,
Jou nie besit nie,
Sê net vir my dat ek nie droom nie,
Jy's die vrede in my vrees...
Die vrede in my vrees...
Jy's die vrede in my.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Lukraaketaar

Quiz
Wer singt das Lied „Haus am See“?

Fans

»Dis Joune« gefällt bisher niemandem.