Songtexte.com Drucklogo

Verre Land Songtext
von Jim Reeves

Verre Land Songtext

Verreland

Daar′s 'n ver, verre land, skone land
Waar die sonlig so rein helder skyn.
Dis ′n droomland vir my wat my hart en siel bekoor,
En ek weet ek moet antwoord as ek daardie roepstem hoor:
Vaderland! Dis so ver hiervandaan;
Dis nou tyd, sê vaarwel, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...


Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys
Waar die branders bruis en oestydwinde suis -
Daardie ver, verre land lok my aan...
Hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...

Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys
Waar die branders bruis en oestydwinde suis -
Daardie ver, verre land lok my aan...
Hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan...

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Verre Land« gefällt bisher niemandem.