Songtexte.com Drucklogo

Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê Songtext
von Jay

Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê Songtext

Verewig,
Is lank ek weet dit,
Maar langs aan jou gaan tyd so gou verby,
En ek soek nie iemand net soos jy, ek soek vir jou, want jy is jy,
Nie later, nou nie later,
Nou
Wat die hart wil hê wat die hart wil hê
En dit maak nie saak wat jy doen of sê
Wat my hart wil hê is vir jou om aan die lewe
Te hou, jy is bedoel net vir my want jy is jy,
Sie hart wil hê wat die hart wil hê
Sal my lewe nou vir jou neer kan lê
Wat my hart wil hê is dat jy jou
Liefde hoog sal belei, want jy is jy .
Viraltyd,
Is dalk te kort vir my,
Gesê ons sal nooit ophou drome bou
En belowe my dit oor en oor,
Dat ons mekaar nooit sal verloor nie later, nou nie later, nou
Wat die hart wil hê wat die hart wil hê
En dit maak nie saak wat jy doen of sê wat my
Hart wil hê is vir jou om aan die lewe te hou,
Jy is bedoel net vir my want, jy is jy
Die hart wil hê wat die hart wil hê
Sal my lewe nou vir jou neer kan lê,
Wat my hart wil hê is dat jy jou
Liefde hoog sal belei, want jy is jy .

Die beste dinge voel net beter saam met jou,
En ek soek jou nie ′n bietjie later ek soek jou nou . (2)


Wat die hart wil hê wat die hart wil hê
, En dit maak nie saak wat jy doen of sê
Wat my hart wil hê is vir jou om aan die lewe
Te hou jy is bedoel net vir my, want jy is jy!
Wat die hart wil hê wat die hart wil
Hê, sal my lewe nou vir jou neer kan lê
Wat my hart wil hê is dat jy jou liefde hoog sal belei, want jy is jy
Wat die hart wil hê, wat die hart wil hê
Maak nie saak wat jy daaroor doen of sê wat my
Hart wil hê is dat jy jou liefde hoog sal belei
Want jy is jy .

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Jay

Quiz
Wer ist gemeint mit „The King of Pop“?

Fans

»Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê« gefällt bisher niemandem.