Songtexte.com Drucklogo

Afgrond Songtext
von Jay

Afgrond Songtext

Een tree vorentoe en twee t′rug maar ons praat nie daaroor
Dit is agter die rug
Ons bly sê dis okay en ons hou net verby daardie afgrond
Twee tree vorentoe en een t'rug en ons weet dis nie reg
Maar ons bly sien n lig
Ons bly glo dis okay en ons hou net verby
Gaan ons bly staan of gaan ons spring in hierdie donker afgrond in
Gaan ons val of gaan ons sweef
Sien jy kans om te probeer
Net een manier om te weet.
Gaan ons hier bly of gaan ons loop.
Daar is n kans en daar is hoop.
Ons weet ons kan ver kom as ons net in die afgrond in val
Kyk net vorentoe en nooit trug
Ons is sterker as dit
Nog nie einde in sig maar die pad wat ons loop is meer vasbyt en hoop
Gaan ons bly staan of gaan ons spring in hierdie donker afgrond in


Gaan ons val of gaan ons sweef
Sien jy kans om te probeer
Net een manier om te weet.
Gaan ons hier bly of gaan ons loop.
Daar is n kans en daar is hoop.
Ons weet ons kan ver kom as ons net in die afgrond in val
In val
Een tree vorentoe net een
Sit jouhand in my hand jy is mos nie alleen nie.
Gaan ons bly staan of gaan ons spring in hierdie donker afgrond in
Gaan ons val of gaan ons sweef
Sien jy kans om te probeer
Net een manier om te weet.
Gaan ons hier bly of gaan ons loop.
Daar is n kans en daar is hoop.
Ons weet ons kan ver kom as ons net in die afgrond in val
Ons weet ons kan ver kom as ons net in die afgrond in val

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Jay

Quiz
Cro nimmt es meistens ...?

Fans

»Afgrond« gefällt bisher niemandem.