Songtexte.com Drucklogo

Sannie Sê Songtext
von Jack Parow

Sannie Sê Songtext

Goud en diamante ... diamante
Goud en diamante ... blink aan albei kante
Goud en diamante ... diamante
Goud en diamante ... blink aan albei kante
Joh ... Sannie het vir Jannie aan die hand gegryp
Jannie het vir Sannie soos ′n man gelyk
Sannie het vir Jannie om die hoek gevry
Jannie het vir Sannie ommie bos gelei
Jannie sê vir Sannie sy's die mooiste vrou
Sannie sê vir Jannie: "Jan ek like van jou"
Jannie wou met Sannie trou sy sê sy kannie nou
Jannie klou want Jannie wou Jannie jy′s 'n funny ou
Gebou soos 'n pou, gebou vir ′n ou
Gebou om te go, wat wou, let it go
Sannie roer vir Jannie met ′n yster klou
Jannie wil vir Sannie graag 'n huisie bou
Met ′n white picket fence en 'n swing in die tuin
En groot fokken stoep vir n lekker glas wyn
Maar Sannie se oë dwaal rond innie dorp
Vir ′n man met 'n plaas en ′n bloed rooi Porsche


(Die laaitjies is mooi maar te min vir my)
(Ek soek 'n ryk man wat mooi na my kan kyk)
(Sodat ek vorentoe ander mans mooi kan lyk)
Ek soek goud en diamante ... diamante
Goud en diamante ... blink aan albei kante
Goud en diamante ... diamante
Goud en diamante ... blink aan albei kante
Goud en diamante ... diamante
Goud en diamante ... blink aan albei kante
Jannie sê vir Sannie maar hy werk vir haar
Sannie verstaan nie sy hou aan met kla
Sannie sê vir Jannie maar hy's altyd reg
Jannie raak verstreurd want sy sê hom sleg
Nou slaap Jannie elke aand in ′n enkelbed
En agter in sy kop dink hy Sannie is ′n slet
So hy begin messages te lees op haar sel
En sien Sannie sms met sy beste pêl
Nou raak Jannie heeltemal befok in sy kop
En hy slaat vir Sannie uit met 'n bicycle slot
Laai haar in die kattebak af in die pad
Klop hom in rat, trap plat, right laat ons gaat
Kom by die plaas grawe ′n gat
Haar laaste rusplek sal wees in hierie vlak graf
Jannie spring in sy bakkie en wheelspin weg
Oppad by die straat af na Bart se plek
(Die laaities is mooi maar te min vir my)
(Ek soek 'n ryk man wat mooi na my kan kyk)
(Sodat ek vorentoe ander mans mooi kan lyk)
Ek soek goud en diamante ... diamante
Goud en diamante ... blink aan albei kante
Goud en diamante ... diamante
Goud en diamante ... blink aan albei kante
Goud en diamante ... diamante
Goud en diamante ... blink aan albei kante
Dis haar skuld sy′t dit gedoen aan haarself
Ek het mos gefokken gepraat maar niks het help
Bart maak oop die fokken deur
Yes, Jannie, what's up, is iets verkeerd?
Praat help mos fokkol, Jannie slaan vir Bart plat
As hy wegkruip trek die bloed oor die mat
Hy slaat vir Bart nog een keer toe hy try retreat
En dra hom oor sy skouer gooi hom op die backseat
(Die laaities is mooi maar te min vir my)
(Ek soek ′n ryk man wat mooi na my kan kyk)
(Sodat ek vorentoe ander mans mooi kan lyk)
Ek soek goud en diamante ... diamante
Goud en diamante ... blink aan albei kante
Goud en diamante ... diamante
Goud en diamante ... blink aan albei kante
Goud en diamante ... diamante
Goud en diamante ... blink aan albei kante.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Jack Parow

Quiz
Welcher Song kommt von Passenger?

Fans

»Sannie Sê« gefällt bisher niemandem.